Ed Begley

Ed Begley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward James Begley
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Ed Begley Jr.
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1917–1970
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ed Begley (25 Maart 1901 – 28 April 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 12 Angry Men (1957), Odds Against Tomorrow (1959), Sweet Bird of Youth (1962), en Hang 'Em High (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy